Sien die Rugbywêreldbeker in Japan!



Wen die kans van ‘n leeftyd ter waarde van R90 000!
R500 per lootjie – slegs 500 beskikbaar.
Ten bate van Altiora – Hoërskool Overberg Caledon

Prys sluit in:
  • Vlugkaartjies vir twee persone vanaf Johannesburg SA na Tokoyo Japan en terug (Ekonomiese klas).
  • Hotelverblyf vir twee persone in ‘n driesterhotel vir 4 nagte, ontbyt ingesluit.
  • Vervoer vanaf hotel na stadion en terug na hotel.
  • Twee kwarteindwedstryde
    a) 19/10/2019 Kwarteind 2 Tokyo Stadion (2 persone)
    b) 20/10/2019 Kwarteind 4 Tokyo Stadion (2 persone)
Trekking:
26 Julie 2019

Kontak:
altiora@hsoverberg.com
Leandri: 083 566 5993
Monique: 082 403 3361

Kompetisie is gesluit


Terme en voorwaardes: Die wenner is verantwoordelik vir lughawebelasting, vereiste reisdokumentasie en toepaslike versekering.